HANDELINGE 13:24
HANDELINGE 13:24 Bybel vir almal (ABA)
Voordat Jesus met sy werk begin het, het Johannes vir die hele volk Israel gepreek. Johannes het gesê die mense moet verander en hulle moet lewe soos God wil hê en hulle moet hulle laat doop.
HANDELINGE 13:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
nadat Johannes voor sy koms eers die doop van bekering aan die hele volk van Israel verkondig het.
HANDELINGE 13:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Voor Jesus se koms het Johannes die hele Israel opgeroep om hulle te bekeer en te laat doop.
HANDELINGE 13:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Voor Jesus se openbare optrede het Johannes aan die hele volk Israel die doop van bekering verkondig.
HANDELINGE 13:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Johannes eers voor sy koms die doop van bekering aan die hele volk van Israel verkondig het.