HANDELINGE 12:12
HANDELINGE 12:12 Bybel vir almal (ABA)
Petrus het toe verstaan wat gebeur het, en daarom het hy na die huis van Maria gegaan. Sy was die ma van Johannes, Johannes se ander naam was Markus. Baie mense het daar bymekaargekom en hulle was besig om te bid.
HANDELINGE 12:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat dit vir hom duidelik geword het, kom hy by die huis van Maria, die moeder van Johannes wat ook Markus genoem word, waar baie in die gebed bymekaar was.
HANDELINGE 12:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met dié gedagte is hy na die huis van Maria, die moeder van Johannes wat ook Markus genoem is, waar baie gelowiges saam was om te bid.
HANDELINGE 12:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met dié besef gaan hy toe na die huis van Maria, die moeder van Johannes, bekend as Markus, waar daar baie mense byeen was en gebid het.
HANDELINGE 12:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nadat hy die saak oorweeg het, kom hy by die huis van Maria, die moeder van Johannes, wie se van Markus was; waar baie bymekaar was om te bid.