2 KONINGS 17:39
2 KONINGS 17:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
vir die HERE julle God alleen moet julle ontsag hê. Hy is die Een wat julle sal red uit die hand van al julle vyande.”
2 KONINGS 17:39 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet nét julle God die Here dien, dan sal Hy julle red van al julle vyande.”
2 KONINGS 17:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE julle God moet julle vrees, en Hý sal julle verlos uit die hand van al julle vyande.
2 KONINGS 17:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet net die Here julle God dien. Hy sal julle red uit die mag van al julle vyande.”
2 KONINGS 17:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die HERE julle God moet julle vrees; en Hy sal jou red uit die hand van al jou vyande.