2 KORINTIËRS 11:6
2 KORINTIËRS 11:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al is ons miskien nie sulke gladde sprekers nie, in die kennis staan ons nie agter nie. Dit het ons julle tog by elke geleentheid en in alle opsigte laat sien.
2 KORINTIËRS 11:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek mag onbedrewe wees as spreker, maar nie onbedrewe in kennis nie – dit het ons julle in elke opsig en op allerlei maniere laat sien.
2 KORINTIËRS 11:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek praat miskien nie so goed soos hulle nie, maar ek weet alles wat ek moet weet. Julle het dit gesien toe ons by julle was en toe ons vir julle alles verduidelik het op verskillende maniere.
2 KORINTIËRS 11:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En al is ek ook onbedrewe in woord, dan tog nie in kennis nie; maar ons het ten volle in alle opsigte openbaar geword by julle.
2 KORINTIËRS 11:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar al is ek onbeskof in spraak, tog nie in kennis nie; maar ons is in alle opsigte volkome onder julle geopenbaar.