2 KORINTIËRS 11:14
2 KORINTIËRS 11:14 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek is nie verbaas nie, want ook Satan maak of hy 'n engel van die lig is.
2 KORINTIËRS 11:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in 'n engel van die lig.
2 KORINTIËRS 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
En geen wonder nie! Satan self doen hom voor as 'n engel van die lig.