2 KORINTIËRS 10:15
2 KORINTIËRS 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur op julle te roem, gaan ons dus nie die perke te buite nie, want dit is nie ander mense se werk waarop ons roem nie. Ons hoop dat julle geloof sal toeneem en dat ons dan onder julle nog meer sal hê om op te roem, steeds binne die perke van ons werkkring.
2 KORINTIËRS 10:15 Bybel vir almal (ABA)
Ons spog nie oor werk wat ander mense gedoen het nie, ons spog nie oor werk wat ons nie self gedoen het nie. Ons hoop en weet dat julle geloof sterker sal word, en dat ons dan nog meer en meer sal werk in julle stad, die stad waar God gesê het ons moet werk.
2 KORINTIËRS 10:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons roem nie buite die maat in die arbeid van ander nie, maar ons het hoop om, wanneer julle geloof toeneem, in hoër mate onder julle toe te neem volgens ons werkkring
2 KORINTIËRS 10:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons oorskry ook nie ons perke deur ons op ander mense se arbeid te beroem nie. Ons koester egter die hoop dat, namate julle geloof toeneem, ons arbeid volgens ons werksgebied by julle grootliks mag uitbrei
2 KORINTIËRS 10:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nie roem op dinge sonder ons maat nie, dit is op ander mense se arbeid; maar met hoop, as julle geloof vermeerder word, dat ons deur julle grootliks verruim sal word volgens ons heerskappy