2 Korintiërs 10:15

2 Korintiërs 10:15 ABA

Ons spog nie oor werk wat ander mense gedoen het nie, ons spog nie oor werk wat ons nie self gedoen het nie. Ons hoop en weet dat julle geloof sterker sal word, en dat ons dan nog meer en meer sal werk in julle stad, die stad waar God gesê het ons moet werk.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 10:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid