2 KRONIEKE 20:30
2 KRONIEKE 20:30 Bybel vir almal (ABA)
Maar in die land van Josafat was alles stil en rustig. Die Here het vir hom vrede gegee, daar was nie vyande rondom hom nie.
2 KRONIEKE 20:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder het die koninkryk van Jósafat gerus, en sy God het hom rondom rus verskaf.
2 KRONIEKE 20:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die heerskappy van Josafat het rustig voortgegaan, en sy God het hom na alle kante toe rus gegee.
2 KRONIEKE 20:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josafat se koninkryk het rus gehad, want sy God het vir hom aan alle kante rus gegee.
2 KRONIEKE 20:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die ryk van Jósafat was stil, want sy God het hom rondom rus gegee.