1 TESSALONISENSE 4:9
1 TESSALONISENSE 4:9 Bybel vir almal (ABA)
Dit is nie nodig dat óns vir julle skryf dat julle lief moet wees vir mekaar nie, want God self het vir julle geleer dat julle lief moet wees vir mekaar.
1 TESSALONISENSE 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Oor die broederliefde het julle nie nodig dat ons julle skrywe nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê
1 TESSALONISENSE 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Oor broederliefde hoef ons nie aan julle te skrywe nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê.
1 TESSALONISENSE 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Oor die broederliefde is dit nie nodig dat ek vir julle skryf nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê.
1 TESSALONISENSE 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar wat die broederliefde betref, het julle nie nodig dat ek aan julle skrywe nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê.