1 TESSALONISENSE 4:3
1 TESSALONISENSE 4:3 Bybel vir almal (ABA)
God wil hê julle moet lewe soos mense wat aan Hom behoort. Julle moenie julle liggame gebruik om onsedelik te lewe nie.
1 TESSALONISENSE 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery
1 TESSALONISENSE 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid.