1 SAMUEL 1:27
1 SAMUEL 1:27 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gebid om hierdie seun te kry, en die Here het vir my gegee wat ek gevra het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Om hierdie seun het ek gebid, en die HERE het my bede aan my gegee wat ek van Hom gebid het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Om hierdie seun het ek gebid, en die Here het aan my gegee wat ek van Hom afgesmeek het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir hierdie seun het ek gebid, en die HERE het my versoek, dit wat ek van Hom gevra het, toegestaan.
Deel
Lees 1 SAMUEL 11 SAMUEL 1:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir hierdie kind het ek gebid; en die HERE het my bede gegee wat ek van Hom gevra het.
Deel
Lees 1 SAMUEL 1