1 KRONIEKE 28:10
1 KRONIEKE 28:10 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet nou besef dat die Here vir jou gekies het om die tempel te bou wat aan Hom gewy sal wees. Jy moet sterk wees, jy moet dit doen.”
1 KRONIEKE 28:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Besef nou dat die HERE jou gekies het om 'n gebou as heiligdom op te rig. Wees moedig en doen dit!’ ”
1 KRONIEKE 28:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk nou, die HERE het jou verkies om 'n huis vir 'n heiligdom te bou; wees sterk en voer dit uit.
1 KRONIEKE 28:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Besef nou dat die Here jou gekies het om 'n gebou as heiligdom op te rig. Pak nou die werk aan en doen dit!”
1 KRONIEKE 28:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Pas nou op; want die HERE het jou uitverkies om 'n huis vir die heiligdom te bou; wees sterk en doen dit.