1 KRONIEKE 22:8
1 KRONIEKE 22:8 Bybel vir almal (ABA)
maar Hy het vir my gesê: ‘Dawid, jy het baie mense doodgemaak en jy het baie oorlog gemaak. Jy mag nie 'n tempel bou vir My nie, want Ek het gesien hoe baie mense jy doodgemaak het op die aarde.
1 KRONIEKE 22:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: Jy het bloed in menigte vergiet en groot oorloë gevoer: jy mag nie vir my Naam 'n huis bou nie, omdat jy baie bloed op die aarde voor my aangesig vergiet het.
1 KRONIEKE 22:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar die woord van die Here het tot my gekom en gesê: ‘Jy het bloed in strome laat vloei en groot oorloë gevoer. Jy mag nie vir my Naam 'n huis bou nie, want jy het voor my oë te veel bloed op die aarde laat vloei.