1 KRONIEKE 16:22
1 KRONIEKE 16:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Moenie aan my gesalfdes raak nie; my profete moet julle geen kwaad aandoen nie.”
1 KRONIEKE 16:22 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: ‘Julle moet niks sleg doen aan die mense wat Ek gesalf het nie, julle moenie slegte dinge doen aan my profete nie.’
1 KRONIEKE 16:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Raak my gesalfdes nie aan en doen my profete geen kwaad nie.
1 KRONIEKE 16:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Moenie aan my gesalfdes raak nie, moenie my profete kwaad aandoen nie!”
1 KRONIEKE 16:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: Raak nie aan my gesalfdes nie, en doen my profete geen kwaad nie.