1 KRONIEKE 16:15
1 KRONIEKE 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Onthou, sy verbond is vir altyd, die belofte wat Hy aan duisende geslagte toegesê het
1 KRONIEKE 16:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy het altyd sy verbond onthou, Hy het dit belowe vir 1 000 geslagte.
1 KRONIEKE 16:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dink vir ewig aan sy verbond, aan die woord wat Hy ingestel het vir duisend geslagte
1 KRONIEKE 16:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Onthou vir altyd sy verbond, die woord wat Hy beveel het vir duisend geslagte
1 KRONIEKE 16:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dink altyd aan sy verbond; die woord wat hy beveel het tot duisend geslagte