1 KRONIEKE 16:12
1 KRONIEKE 16:12 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dink aan sy wonderwerke wat Hy gedoen het, julle moet dink aan sy tekens toe Hy sy vyande gestraf het.
1 KRONIEKE 16:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, aan sy wondertekens en die oordele van sy mond
1 KRONIEKE 16:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet dink aan die magtige dade wat Hy gedoen het, aan sy wonders, aan die reddingsdade op sy bevel
1 KRONIEKE 16:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Roep die wonders wat Hy gedoen het in herinnering, sy tekens en die oordele van sy mond
1 KRONIEKE 16:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, sy wonders en die oordele van sy mond