HOOGLIED 5:15
HOOGLIED 5:15 AFR83
Sy bobene is soos marmerpilare wat op goue voetstukke rus. Sy voorkoms is soos dié van die Libanon, indrukwekkend soos die seders.