FILIPPENSE 3:1
FILIPPENSE 3:1 AFR83
Verder, my broers, wees bly in die Here! Om dieselfde dinge aan julle te skrywe, is vir my nie moeite nie, en vir julle gee dit sekerheid.