HOOGLIED 1:4

HOOGLIED 1:4 AFR83

Vat my saam met jou, kom ons hardloop!” Die koning vat my toe na sy kamer toe. “Kom ons juig, kom ons wees vrolik oor jou!” “Kom ons prys jou liefkosings, dit is beter as wyn! Ek kan verstaan dat die meisies lief is vir jou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOOGLIED 1:4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid