RIGTERS 1:1
RIGTERS 1:1 AFR83
Na die dood van Josua het die Israeliete die Here geraadpleeg. Hulle het gevra: “Wie van ons moet eerste teen die Kanaäniete gaan veg?”