RIGTERS 1:1
RIGTERS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Nadat Josua gesterf het, het die Israeliete vir die Here gevra: “Wie van ons moet eerste teen die Kanaäniete gaan oorlog maak?”
RIGTERS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN ná die dood van Josua het die kinders van Israel die HERE geraadpleeg en gesê: Wie van ons moet eerste optrek teen die Kanaäniete om teen hulle te veg?
RIGTERS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na die dood van Josua het die Israeliete die Here geraadpleeg. Hulle het gevra: “Wie van ons moet eerste teen die Kanaäniete gaan veg?”
RIGTERS 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ná Josua se dood het die Israeliete die HERE geraadpleeg. Hulle het gevra: “Wie van ons moet eerste optrek teen die Kanaäniete om teen hulle oorlog te maak?”
RIGTERS 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ná die dood van Josua het die kinders van Israel die HERE gevra en gesê: Wie sal eerste vir ons optrek teen die Kanaäniete om teen hulle te veg?