EKSODUS 34:19-20

EKSODUS 34:19-20 AFR83

“Elke eersgebore seun behoort aan My; so ook al die manlike eerstelinge van julle beeste en skape. Julle moet elke donkie se eerste hingsvulletjie loskoop met 'n skaap. As julle dit nie doen nie, moet julle die vul se nek breek. Alle eersgebore seuns moet ook losgekoop word. “Niemand mag sonder 'n offer voor My verskyn nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid