2 KORINTIËRS 10:13
2 KORINTIËRS 10:13 AFR83
Maar wat ons betref, ons sal met ons roem nie buite die perke gaan nie. Ons bly binne die perke van die werkkring wat God aan ons toegemeet het. Julle val ook binne daardie perke.