2 SAMUEL 11:14-15

2 SAMUEL 11:14-15 AFR83

Die volgende oggend het Dawid 'n brief aan Joab geskryf en saam met Urija gestuur. In dié brief het hy geskryf: “Gee tog aan Urija 'n plek op die voorpunt waar die geveg kwaai is. Val dan terug sodat hy in die slag kan bly en sneuwel.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 11:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid