1 KONINGS 8:44-45

1 KONINGS 8:44-45 AFR83

“Sou u volk teen sy vyande uittrek in 'n oorlog wat deur U beveel is, en hulle bid tot U, die Here, in die rigting van hierdie stad wat U gekies het en die huis wat ek vir u Naam gebou het, luister tog uit die hemel na hulle gebed en hulle smeking en gee hulle die oorwinning.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KONINGS 8:44-45

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid