Psalms 2:12

Psalms 2:12 DB

Dien Hom nederig. Hou Hom tevrede en moenie Hom kwaad maak nie. As julle Hom kwaad maak, gaan julle swaarkry, glo my. Moet dit nie eens probeer nie. As jy aan die kant van die Here gaan staan, sal jy nie jammer wees nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 2:12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid