Judas 1:1

Judas 1:1 DB

Van Judas. Ek is ’n dienskneg van Jesus Christus en die broer van Jakobus. Ek skryf aan almal van julle wie God die Vader geroep het om in Hom te glo. Hy het julle baie lief. Julle word deur Jesus Christus opgepas.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Judas 1:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid