Jesaja 15:6

Jesaja 15:6 DB

Die stroom van Nimrim wat altyd oorloop van die water, is nou so droog soos ’n woestyn. Al die gras en plante het verdroog, daar is nie meer sprake van weiding nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid