2 Timoteus 1:1

2 Timoteus 1:1 DB

Ek, Paulus, het hierdie brief geskryf. Ek is deur Christus Jesus gestuur omdat God dit so wou hê. Ek moet vir almal vertel dat dié wat in Christus Jesus glo altyd saam met God sal leef. God het dit beloof.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteus 1:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid