2 Korintiërs 11:11

2 Korintiërs 11:11 DB

Weet julle hoekom ek nie julle geld wil vat nie? Wel, omdat ek verskriklik baie vir julle omgee. God weet dit. Daarom wil ek vry wees om julle met die goeie nuus te dien sonder dat ek julle weer iets skuld indien ek julle geld sou vat.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 11:11

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid