2 Kronieke 3:1

2 Kronieke 3:1 DB

Salomo het toe die tempel op die Moriaberg in Jerusalem begin bou. Dit was op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, die plek wat sy pa Dawid vir die tempel voorberei het. Dawid het daar ’n visioen gesien.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid