2 KRONIEKE 3:1

2 KRONIEKE 3:1 NLV

Salomo het toe begin om die tempel van die HERE in Jerusalem op die Moriaberg te bou, daar waar die HERE aan Salomo se pa Dawid verskyn het. Die tempel is gebou op die dorsvloer van Arauna die Jebusiet, op die plek wat Dawid uitgekies het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid