1 Konings 20:30

1 Konings 20:30 DB

Toe die Arameërs besef hulle gaan die oorlog verloor, het hulle na Afek toe gevlug. Daar het ’n groot muur op hulle omgeval en ’n verdere 27 000 soldate gedood. Ben-Hadad was ook in Afek en het in groot angs van kamer tot kamer gevlug.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 20:30

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid