HOOGLIED 7:10-12

HOOGLIED 7:10-12 AFR53

Ek is my beminde s'n, en sy begeerte is na my. Kom, my beminde, laat ons uitgaan in die veld, laat ons in die dorpe vernag. Laat ons vroeg na die wingerde gaan, laat ons sien of die wingerdstok uitloop, die druiwebloeisel oopgaan, die granate blom. Daar sal ek u my liefde gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOOGLIED 7:10-12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid