Psalms 34:4-6

Psalms 34:4-6 CAB23

Ek het die HERE gesoek, en Hy het my verhoor en my van al my vrese gered. Hulle het na Hom gekyk en is verlig, en hulle gesigte was nie beskaamd nie. Hierdie arme man het geroep, en die HERE het hom verhoor en hom uit al sy benoudhede verlos.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid