Jesaja 55:11-12

Jesaja 55:11-12 CAB23

So sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal volbring wat My behaag, en dit sal voorspoedig wees in alles waarheen Ek dit gestuur het. Want julle sal uitgaan met blydskap en met vrede gelei word: berge en heuwels sal voor julle uitbreek in gejubel, en al die bome van die veld sal hande klap.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid