Kolossense 2:6-7

Kolossense 2:6-7 CAB23

Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom. Gewortel en opgebou in Hom, en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, en oorvloedig daarin met danksegging.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid