1 Konings 8:23

1 Konings 8:23 CAB23

En hy het gesê: HERE, God van Israel, daar is geen God soos U, bo in die hemel of onder op die aarde, wat die verbond en barmhartigheid hou met u dienaars wat met hulle hele hart voor U wandel nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 8:23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid