1 Konings 19:11

1 Konings 19:11 CAB23

En hy sê: Gaan uit en staan op die berg voor die aangesig van die HERE. En kyk, die HERE het verbygegaan, en 'n groot en sterk wind het die berge verskeur en die rotse voor die aangesig van die HERE verpletter; maar die HERE was nie in die wind nie, en ná die wind 'n aardbewing; maar die HERE was nie in die aardbewing nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid