Psalms 127:1

Psalms 127:1 AFR20

'n •Pelgrimslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, swoeg die bouers tevergeefs daaraan. As die HERE oor die stad nie wag hou nie, bly die wagte tevergeefs wakker.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 127:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid