Spreuke 5:3-4

Spreuke 5:3-4 AFR20

Want die lippe van 'n vreemde vrou drup van heuning, en gladder as olie is haar mond. Maar uiteindelik is sy so bitter soos wildeals, so skerp soos 'n tweesnydende swaard.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid