Spreuke 30:18-19

Spreuke 30:18-19 AFR20

Drie dinge is vir my te wonderlik, ja, vier kan ek nie begryp nie: die weg van die arend in die lug, die weg van 'n slang oor 'n rots, die weg van 'n skip op die oop see, en die weg van 'n man by 'n jongmeisie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid