Jeremia 15:19

Jeremia 15:19 AFR20

Daarom, so sê die HERE: “As jy jou bekeer, en Ek jou toelaat om jou te bekeer, sal jy in my diens staan. As jy woorde wat waardevol is, uitspreek, en nie wat waardeloos is nie, sal jy weer my segsman wees. Hulle moet na jou terugkeer – jy moet nie na hulle terugkeer nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 15:19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid