Jesaja 54:2

Jesaja 54:2 AFR20

Maak die plek vir jou tent groter, en die tentdoeke van jou wonings – laat dit oopgespan word; moet dit nie beperk nie! Maak jou tenttoue lank en jou tentpenne stewig!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 54:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid