Eksodus 14:27

Eksodus 14:27 AFR20

Moses het sy hand uitgestrek oor die see, en die see het teen die oggend na sy gewone plek teruggestroom. Die Egiptenare het gevlug vir die naderende water. Maar die HERE het die Egiptenare in die middel van die see gewerp.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid