Hooglied 3:10

Hooglied 3:10 ABA

Die pote van die troon is van silwer, die rug is van goud, en die kussing is van pers wol. Die vroue van Jerusalem het die kussing geborduur, want hulle is lief vir die koning.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid