Psalms 31:24

Psalms 31:24 ABA

Julle moet lief wees vir die Here, julle almal wat in Hom glo. Die Here beskerm die mense wat glo dat Hy hulle sal help, maar Hy straf hoogmoedige mense baie swaar.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 31:24

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid