Jakobus 3:17

Jakobus 3:17 ABA

Nee, die wysheid wat God gee, is rein. Daardie wysheid maak vrede tussen mense, dit is vriendelik en dit luister na die dinge wat ander mense vra. Wysheid is goed vir mense, dit is soos 'n boom wat goeie vrugte dra. Wysheid dink nie dat een mens belangriker is as 'n ander mens nie, dit is nie skynheilig nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid