2 Korintiërs 5:12

2 Korintiërs 5:12 ABA

Ons probeer om nie weer te sê wie ons is en hoekom julle ons kan glo nie. Nee, ons wil hê dat julle trots moet wees op ons. Dan het julle iets om vir die mense te sê, die mense wat dink dat dit belangrik is hoe 'n mens van buite lyk, die mense wat dink dat dit nie belangrik is hoe 'n mens in sy hart is nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 5:12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid