HOOGLIED 5:2

HOOGLIED 5:2 NLV

“Een nag het ek gelê en slaap en wakker geword toe my liefling klop aan die deur. Hy het gesê: ‘Maak vir my oop, my liefling, my duif, my skat! My kop is nat van die dou, my hare is nat van die nag se klammigheid!’

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOOGLIED 5:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid